Inligting rakende plantvoeding

Opbrengs, kwaliteit en algemen welstand van die plant word beinvloed deur besluite rakende plantvoeding. Begin deur jou gewas te kies.

Find the right fertiliser

Ons kunsmis word in produkfamilies gegroepeer om dit makliker te maak om die regte een te kies. As jy net op soek is na doeltreffende stikstof of stikstof plus swael kunsmis, saamgestelde kunsmis wat al die belangrikste voedingstowwe bevat, mikrovoedingstowwe om 'n tekort te herstel of iets anders, sal jy baie keuses vind.